{"product_id":"die-jagter-vadersdagpakket-1","title":"Die Jagter Vadersdagpakket","description":"\u003cp\u003eVir die man wat op sy gelukkigste in die goue sonsondergang van die Afrika-jagveld is. Vir hom wat ure agter sy prooi kan aanloop, wat geduldig vir die regte oomblik kan wag en wat nie een keer die teiken mis nie!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eBederf jou pa met dié pakket wat vir die jagter saamgestel is.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie \u003cstrong\u003eJagter Vadersdagpakket\u003c\/strong\u003e bestaan uit:\u003c\/p\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003eBuffelsfontein Brandewyn in 'n unieke Jagbottel verpakking (750 ml)\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eBuffelsfontein Beursie van egte leer\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eKyalami Salami-stokkies (30 g)\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003cp\u003e\u003cem\u003eOns laai enige plek in Suid-Afrika af. Laat asb. 3-5 werksdae vir aflewering toe.\u003c\/em\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Buffelsfontein Baard-Olie - Buffelstoor","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47830419407035,"sku":null,"price":950.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0551\/5886\/6107\/files\/E7270E86-A358-47E6-AD47-3FB56B2BF48F.jpg?v=1714375714","url":"https:\/\/buffelstoor.co.za\/products\/die-jagter-vadersdagpakket-1","provider":"Buffelsfontein Baard-Olie - Buffelstoor","version":"1.0","type":"link"}