Groen Trui Brandrissiesous 375ml

VerkoopprysR90
Uitverkoop

Die sous gaan jou meer hoendervleis gee as Joel se 1995 drop goal. Werk dit maar in op jou maandelikse begroting, want jy sal nie meer sonder Rooibaard sous kan lewe nie!

Steek ‘n vuurtjie aan, gooi ’n trippel Buffel, trap ‘n hoender plat, sit sy lyfie in ‘n Groen Trui Sousie en luister bietjie na Oom Leon se “Pretty Kabousie”.

Hierdie sal ‘n Vaaldam Kurper en selfs jou eks-vrou se kos laat lekker smaak.

Slegs beskikbaar in Suid-Afrika

GRATIS VERSENDING OP BESTELLINGS VANAF R2500

E-pos: praatmetons@baard-olie.co.za

Ondersteuningslyn: +27 (63) 697-4042

Vriende Van Buffelsfontein

12,478 + Betroubare Klant Resensies

Kliente raas oor ons produkte

Ontdek hoekom hulle nie genoeg kan kry vanons gemaklike en stylvolle ontwerpe nie!

Ek is mal oor inkopies doen by Buffelstoor! Hul skoene is stylvol, hul koffie is ryk, en hul bieraanbod is fantasties. Groot produkte, goeie diens, en alles Suid-Afrikaans - perfek.

Ivanka Mika

Geverifieerde aankoop

Buffelstoor is my eerste keuse vir kwaliteit Suid-Afrikaanse produkte. Van moderne skoene tot smaaklike koffie en handwerk bier, is hul reeks onoortreflik. Uitsonderlike diens ook.

Deirdre Wright

Geverifieerde aankoop

Buffelstoor bied 'n ware Suid-Afrikaanse ervaring. Hul skoene, koffie en bier vang die essensie van ons kultuur. Dit is 'n een-stop-winkel vir alles plaaslik en uitstekende kliëntediens!

Allen B.

Geverifieerde aankoop

Veelgestelde Vrae