Buffelsfontein Baard in 'n Blik

Gewone prysR370 VerkoopprysR259
Uitverkoop

Inhoud: Buffelsfontein se legendariese baard-olie en ons wêreldberoemde snorsalf.

Hierdie blik is jou baard se persoonlike ratpack. Want Buffelsfontein verstaan dat jou baard elke dag ‘n oorlog voer. Of dit nou is teen die skroeiende Afrika-son, ‘n siedende Suidwester, irrasionele eggenote of metromanisme. Jou baard staan in die eerste linie teen stapelgek vrouspersone met handsakhondjies wat met die bestuurder wil praat en nors stadsjapies wat altyd ‘n pêl het wat dit goedkoper kan doen. Jou baard is die boegspriet wat getrou voortbeur in ‘n onstuimige see van modernisme en sement oerwoude wat selfs die stoerste ploeg morsaf sal breek. Bederf hom... jou rowwe bliksem!

Aanwysings vir baard-olie: Die olie word in die palm van jou hand gegooi – min of meer die diameter van steenbok se oog. Dit word dan deur jou baard, met jou vingerpunte, op jou wange gesmeer. Baard-olie moet by jou vel uitkom, dis immers daar waar die groei lê.

Aanwysings vir snorsalf: Skraap die grootte van ‘n baie vet bosluis se gat, met jou duim se nael, van die oppervlak. Smelt dit tussen jou twee duime en wysvingers deur dit te vrywe. Smeer aan jou snor en kam dit deur vir netjiese resultate.

Slegs beskikbaar in Suid-Afrika


GRATIS VERSENDING OP BESTELLINGS VANAF R2500

E-pos: praatmetons@baard-olie.co.za

Ondersteuningslyn: +27 (63) 697-4042

GRATIS VERSENDING OP BESTELLINGS VANAF R2500

E-pos: praatmetons@baard-olie.co.za

Ondersteuningslyn: +27 (63) 697-4042

GRATIS VERSENDING OP BESTELLINGS VANAF R2500

E-pos: praatmetons@baard-olie.co.za

Ondersteuningslyn: +27 (63) 697-4042

GRATIS VERSENDING OP BESTELLINGS VANAF R2500

E-pos: praatmetons@baard-olie.co.za

Ondersteuningslyn: +27 (63) 697-4042

GRATIS VERSENDING OP BESTELLINGS VANAF R2500

E-pos: praatmetons@baard-olie.co.za

Ondersteuningslyn: +27 (63) 697-4042

GRATIS VERSENDING OP BESTELLINGS VANAF R2500

E-pos: praatmetons@baard-olie.co.za

Ondersteuningslyn: +27 (63) 697-4042

GRATIS VERSENDING OP BESTELLINGS VANAF R2500

E-pos: praatmetons@baard-olie.co.za

Ondersteuningslyn: +27 (63) 697-4042

GRATIS VERSENDING OP BESTELLINGS VANAF R2500

E-pos: praatmetons@baard-olie.co.za

Ondersteuningslyn: +27 (63) 697-4042

GRATIS VERSENDING OP BESTELLINGS VANAF R2500

E-pos: praatmetons@baard-olie.co.za

Ondersteuningslyn: +27 (63) 697-4042

GRATIS VERSENDING OP BESTELLINGS VANAF R2500

E-pos: praatmetons@baard-olie.co.za

Ondersteuningslyn: +27 (63) 697-4042

Customer Reviews

Based on 1 review
100%
(1)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
A
Anoniem
Impressive!!

Maar julle is moer goed- Baie dankie en hou aan met die puik dienslewering

Vriende Van Buffelsfontein

Veelgestelde Vrae

Deel Produk