KYK NA ONS BUFFEL VAN ‘N BAKKIE!

Op soek na jou eie kwaliteit 4x4 bykomstighede?

Kontak Wildog

DIE BUFFELSFONTEIN BAKKIE

Ons Buffel van ‘n bakkie is die eerste van twee wat vir ons toegerus is deur Wildog accessories. Items wat deur hulle aangebring het is:

1.

2 Frontrunner dakrakke

2.

Kolligte voor en agter

3.

Wildog bosbreker

4.

LED hoofligte

5.

Frontrunner afdak

As jy enige van hierdie toerusting op jou wa wil laat monteer, gaan gerus na: www.wildog.co.za

Gaan Voort