Refund policy
Terugbetalingsbeleid
Ons probeer alle produkte so goed as moontlik te verpak. Indien u beskadigde voorraad ontvang het, het u 7 dae om ons daarvan in kennis te stel.
Vir die terugkeer van beskadige produkte het u 7 dae om ons in kennis te stel. Die produkte moet steeds in die oorspronklike verpakking wees.
Die koste vir die terugname sal dieselfde wees as die afleweringskoste wat vir aflewering betaal is, sodat ons koeriermaatskappy die voorraad kan optel. 'n Krediet sal aan u toegeken word om aanlyn of in die winkel gebruik te word.



