Bederf jouself,
jou rowwe bliksem

Jy stam af van mans wat tydens die depressive in myne afgestuur is om seker te maak dis veilig vir die kanaries – hierdie webblad is net vir jou.
Drankwinkel
Buffelsfontein Produkte

Ons Versamelings

Klereversameling

Keps T-Hemde Baadjies Broeke Kappietrui
Buffelsfontein RaasplakkerBuffelsfontein Raasplakker
Verkoopprys R90
Bloedgroep RaasplakkerBloedgroep Raasplakker
Verkoopprys R45
Buffelsfontein Boshoed
Verkoopprys R650
Buffelkeps
Verkoopprys R360
Buffelsfontein JagkepsBuffelsfontein Jagkeps
Verkoopprys R300
Brandewyn T-hempBrandewyn T-hemp
Verkoopprys R385
Bederf Jouself T-hempBederf Jouself T-hemp
Verkoopprys R385
Brandewyn Grys T-hempBrandewyn Grys T-hemp
Verkoopprys R385
Bos Baadjie
Verkoopprys R800
Buffelsfontein Kadet PietiebroekBuffelsfontein Kadet Pietiebroek
Buffelsfontein KappietruiBuffelsfontein Kappietrui
Verkoopprys R750

JY IS ‘N MAN

Jy klim berge en jy brandmerk beeste. Jy vang vis met dinamiet en jy drink bier uit ‘n gedroogde ratel skrotum. Jy jag en maak vuur en moor inbrekers met jou kaal hande. Jy is lief vir drie dinge; jou ma, jou bakkie en jou baard. Daarom koop jy sjokolade vir jou ma, diesel vir jou bakkie en Buffelsfontein Baard-olie vir jou baard.
Ons olie sal jou baard so majestueus laat lyk, dat leeus in die wildtuin sal ween van jaloesie. Tawwe Tienies se onderlippe sal begin bewe as jy verbystap. Tengerige tieners sal hulle rugbybroekies natmaak as jy praat. Astertjies sal bloos as jou ken-kuif in die wind wapper. Jou vorstelikheid sal die volke verstom.

Bederf iemand anders, jou rowwe bliksem!

Soms in die lewe gaan dit nie alles oor jou nie, en dit is jou beurt om iemand anders te bederf. Bederf iemand anders en kry die perfekte Buffelsfontein geskenk wat sal seker maak selfs jou skoonma jou sal wil terugnooi.

Ons Buffel van ‘n bakkie is die eerste van twee wat vir ons toegerus is deur Wildog accessories.

Lees Meer

Drankwinkel

Buffelsfontein Brandewyn Appel Skilpadtepel Buffelsfontein Bier  Tee Vir Twee Buffelsfontein Wyn Babbel Haas Gif
Buffelsfontein Brandewyn 750mlBuffelsfontein Brandewyn 750ml
Buffelsfontein Brandewyn Nippie 200ml
Buffelsfontein & Boepenskola 275mlBuffelsfontein & Boepenskola 275ml
Kola 275mlKola 275ml
Verkoopprys R93
Buffelsfontein & Kola 440mlBuffelsfontein & Kola 440ml
Verkoopprys R105
Appel Jagters RumAppel Jagters Rum
Verkoopprys R1,125
Appel Jagters GeesAppel Jagters Gees
Verkoopprys R169
Skilpadtepel - Waars my klere?Skilpadtepel - Waars my klere?
Skilpadtepel Jinnetjie - Kaalgatperske 275ml
Skilpadtepel Jenewer Geskenkpak & Twee Glase
Skilpadtepel Jenewer Geskenkpak Klein
Buffelsfontein Lager 340mlBuffelsfontein Lager 340ml
Verkoopprys R340
G&TeaG&Tea
Verkoopprys R120
Buffelsfontein Pinotage 750ml
Buffelsfontein Steen 750ml
Verkoopprys R85
Buffelsfontein Wyntjie 250ml
Verkoopprys R180
Buffelsfontein Babbel Haas Gif

Het jy 'n vraag? Ons is hier om te help

Kyk na die mees algemene vrae wat ons kliënte gevra het