Buffelsfontein Brandewyn 750ml

VerkoopprysR179

Buffelsfontein brandewyn is ‘n pleister vir leed, ‘n koue lappie op ‘n koorsige voorkop en ouma se lamsboud in die oond. Dis oupa se konsertina na Sondagmiddag se braai, ‘n waatlemoen in die swembad en koue roomys uit ‘n vodde kombi in die straat. 

 Dit lawe die seer van ‘n liefdesbrief wat onbeantwoord bly, duur diesel en ‘n lammer wat in jou suiping verdrink. Dis die reuk van ‘n nat kalf in jou kraal en daai pers goed wat jy op jou beeste se seerplekke spuit.

Dis reën op ‘n sinkdak, die reuk van buskruit uit ‘n slot-aksie en ‘n land vol mielieplante wat gelyk deur die grond breek. Dis rooigrond tussen jou tone en die klank van spoelklippe wat teen mekaar kap as water in die spruit afkom.  

Dis gemaklike vellies, geelvet biltong en damswem in Desember. Dit rank deur jou binneste soos ‘n DJ Opperman gedig, hardlooprugby en die hoendervleis as jy daai plastiek van ‘n splinternuwe trekker se sitplek trek. Dis ‘n nooi wat bloos as sy jou sien en ‘n kolskoot in die bosveld.

So gaan plak jou gat neer langs ‘n vuur, gooi ‘n lange en bederf jouself, jou rowwe bliksem.

Size: 1 x 750ml

Slegs beskikbaar in Suid-Afrika


GRATIS VERSENDING OP BESTELLINGS VANAF R2500

E-pos: praatmetons@baard-olie.co.za

Ondersteuningslyn: +27 (63) 697-4042

GRATIS VERSENDING OP BESTELLINGS VANAF R2500

E-pos: praatmetons@baard-olie.co.za

Ondersteuningslyn: +27 (63) 697-4042

GRATIS VERSENDING OP BESTELLINGS VANAF R2500

E-pos: praatmetons@baard-olie.co.za

Ondersteuningslyn: +27 (63) 697-4042

GRATIS VERSENDING OP BESTELLINGS VANAF R2500

E-pos: praatmetons@baard-olie.co.za

Ondersteuningslyn: +27 (63) 697-4042

GRATIS VERSENDING OP BESTELLINGS VANAF R2500

E-pos: praatmetons@baard-olie.co.za

Ondersteuningslyn: +27 (63) 697-4042

GRATIS VERSENDING OP BESTELLINGS VANAF R2500

E-pos: praatmetons@baard-olie.co.za

Ondersteuningslyn: +27 (63) 697-4042

GRATIS VERSENDING OP BESTELLINGS VANAF R2500

E-pos: praatmetons@baard-olie.co.za

Ondersteuningslyn: +27 (63) 697-4042

GRATIS VERSENDING OP BESTELLINGS VANAF R2500

E-pos: praatmetons@baard-olie.co.za

Ondersteuningslyn: +27 (63) 697-4042

GRATIS VERSENDING OP BESTELLINGS VANAF R2500

E-pos: praatmetons@baard-olie.co.za

Ondersteuningslyn: +27 (63) 697-4042

GRATIS VERSENDING OP BESTELLINGS VANAF R2500

E-pos: praatmetons@baard-olie.co.za

Ondersteuningslyn: +27 (63) 697-4042

Customer Reviews

Based on 2 reviews
100%
(2)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
A
Anoniem
Foken goed

Ek het al baie brandewyn ge try maar ek moet sê ek was skepties oor die brandewyn met a buffel op ja dit lyk soos a wild drank maar die buffel maak jou lam hy gee jou daai skop wat jy nodig het, ek besluit fok it ek try dit want ek is fokal bang vir niks , toe die buffelsfontein brandewyn my lippe tref toe was die soos liefde op die eerstste proë kyk die brandewyn is die nuwe product inni die huis hy maak jou sommer gesond as jy maag kyn het wat a babbalaas weg tot ouma en oupa se die buffelsfontein brandewyn is die een boeta hierdie brandewyn moet suid afrika se nuwe national drank word dis hoe foken lekker is die brandewyn,
So al wat ek sê is van my hart is baie dankie vir a lekker brandewyn wat ek nou kan geniet en nou is dit altyd braai tyd by my huis

A
Anoniem

Julle is Freaking Awesome.

Vriende Van Buffelsfontein

Veelgestelde Vrae

Deel Produk