JY VERDIEN DIT OU MAAT

Buffelsfontein Bosveld Braai Kruit

AanbodprysR60

130g Plofstof vir jou kos. 

Jy stam af van mans wat tydens die depressie in die myne afgestuur is om seker te maak dat dit veilig is vir die kanaries. Skurwe-klou reuse wat met die passeer van een flatus, ‘n hele spelonk vol muskiete kan laat sterf. Manne van bewese statuur, wat die Atlantiese oseaan kan oorsteek met slegs ‘n pollyotter en ‘n bottermes. So ‘n man kry dan ook uit die aard van die saak ontrekkingsimptome as hy nie daagliks vleis verorber nie. Hierdie spesery laat jou vleis proe soos nog - dadelik, asseblief en dankie. Wild, vark, bees, bok, skaap, bekgroente met vere of slang; gooi hom mildelik.

Customer Reviews

Based on 3 reviews
100%
(3)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
A
Anoniem

Heerlikste koffie nog, net jammer die blik is so klein

A
Anoniem
Maklik die beste

Eenvoudig maklik die beste en lekkerste braai kruit vir moontlik enige vleis. Bees, skaap, vark en selfs hoender. Glo dit sal net so fantasties op vis wees.
Koop maar en bederf jouself, jou rowwe bliksem

A
Anoniem
Braai Kruit

Punk diens en produk.

Reviews in Other Languages