SLUIT AAN BY DIE

Buffelstoor
Brandewynklub

Word ’n lid en kry een Baard-Olie en
een Buffelsfontein Brandewyn
elke maand met gratis aflevering
vir slegs R349 p/m.

Lede word ook deel van
ons beloningsprogram.

SLUIT AAN

BUFFELSTOOR BRODERSKAP LITMAATSKAP PAKKIE

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Sed eget porttitor arcu. Sed feugiat dignissim eros quis eleifend. Praesent eget felis vitae nibh varius dictum. Quisque congue enim arcu, quis fermentum erat egestas a. Sed vel molestie augue. Proin rhoncus nisl in arcu aliquam, eu finibus diam euismod.

R349 p/m

KRY
MAANDLIKS

KRY GRATIS
AFLEWERING

BUFFELSFONTEIN BRANDEWYN

Buffelsfontein brandewyn is ‘n pleister vir leed, ‘n koue lappie op ‘n koorsige voorkop en ouma se lamsboud in die oond. Dis oupa se konsertina na Sondagmiddag se braai, ‘n waatlemoen in die swembad en koue roomys uit ‘n vodde kombi in die straat. Dit lawe die seer van ‘n liefdesbrief wat onbeantwoord bly, duur diesel en ‘n lammer wat in jou suiping verdrink. Dis die reuk van ‘n nat kalf in jou kraal en daai pers goed wat jy op jou beeste se seerplekke spuit.

Dis reën op ‘n sinkdak, die reuk van buskruit uit ‘n slot-aksie en ‘n land vol mielieplante wat gelyk deur die grond breek. Dis rooigrond tussen jou tone en die klank van spoelklippe wat teen mekaar kap as water in die spruit afkom. Dis gemaklike vellies, geelvet biltong en damswem in Desember. Dit rank deur jou binneste soos ‘n DJ Opperman gedig, hardlooprugby en die hoendervleis as jy daai plastiek van ‘n splinternuwe trekker se sitplek trek. Dis ‘n nooi wat bloos as sy jou sien en ‘n kolskoot in die bosveld. So gaan plak jou gat neer langs ‘n vuur, gooi ‘n lange en bederf jouself, jou rowwe bliksem.

KOOP NOU

BUFFELSFONTEIN BAARD-OLIE

Min mense weet dat die storie van Doringrosie eintlik sy oorsprong in die Gamtoos vallei het. Die storie word daar vertel van Kosie Diedericks, wat een aand by die Patensie buiteklub ‘n onortodokse hoeveelheid dennebol-mampoer by sy gulsige keelgat afgegooi het. Daarna het hy in sy dronke stupor die veld in gewandel en onder ‘n doringboom aan die slaap geraak. Sy nooi, Amanda, was ‘n stewige dame wat van tweede porsies en sweet gehou het. Sy was boonop so lank, dat sy eende kon jag met ‘n hark. Soos ‘n Calvinistiese metgesel betaam, het Amanda haar beminde gaan soek en hom onder die boom aangetref. Uitasem het sy vir hom gefluister: “Grawe in vir my, Baberbekkie” en hom gekus. Kosie het wakker geword, diep in Amanda se oë gekyk en gesê

SIEN ALLES

MOOI WOORDE

“Baie oulike en vriendelike diens ontvang met die aanlyn winkel. Vinnige diens en baie goed verpak. Goeie gehalte glase en ons gebruik dit op n gereelde basis by braaie en kuiers.”

Ivanka Mika Boderenko

“Unique good quality South African products …. amazing gift ideas…. very friendly and efficient staff”

Deirdre Wright

“Ordered on Friday night on a long weekend (Monday being a public holiday) and received my products the following Wednesday. Great service”

Chantelle Walker

“Ek voel nou regtig bederf”

Johann van der Merwe

Praat Met ons