JY VERDIEN DIT OU MAAT

Buffelsfontein Brandewyn Valentynsdag Bottel

AanbodprysR380

Ons beperkte druk Buffelsfontein Brandewyn Valentynsdag bottels is nou beskikbaar vir voorafbestellings.
Daar is slegs 500 gemaak en dit is ook so gemerk op die bottels. Slegs nommers 10/500 tot 499/500 is te koop. Die res word gehou vir liefdadigheidsveilings.
Bestellings word die 6de Februarie versend.

Customer Reviews

Based on 5 reviews
100%
(5)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
A
Anoniem
072 368 1910

Ek het vir my verloofde die bottel gekoop,vir valentines is ek nie n awesome verloofde nie😂Dankie vir n stunning produk en dat hy so mooi verpak is.

A
Anoniem
Loop soos stroop

Proe soos nog. Hoe maak 'n hadida ?Maak klaar daar....

A
Anoniem
Valentynsdag Bottel

Ek het my bottel ontvang en ek is mal daaroor.Die kwaliteit is briljant!

Baie dankie Buffelsfontein.

A
Anoniem
Lekker brandewyn

Koop gerus hulle brandewyn, ek het altyd captain morgan gesrink en toe ek die proe swaai ek dadelik oor na hulle.

A
Anoniem

Die 0 ster review is ‘n hartseer saak, soos ouma se lamsboud in die oond verdien hy sy volle 5.
So gaan plak jou gat neer langs ‘n vuur, gooi ‘n lange en bederf jouself, jou rowwe bliksem.

Reviews in Other Languages