


JY VERDIEN DIT OU MAAT
Buffelsfontein Brandewyn Kersfees Bottel

Ons beperkte druk Buffelsfontein brandewyn Kersfees bottels is nou beskikbaar vir voorafbestellings. Daar is slegs 500 gemaak en dit is ook so gemerk op die bottels. Slegs nommers 10/500 tot 499/500 is te koop. Die res word gehou vir liefdadigheidsveilings.

Buffelsfontein Brandewyn Kersfees Bottel
AanbodprysR380