Buffelsfontein Swembroek

AanbodprysR550
Grootte: S

Die vervaardigers sê ons nuwe swembroeke se kleur is “Baywatch-rooi”. In die nuwe Baywatch film word Troy Bolton van gewisse verdrinking gered (ons was so amper verlos) – so ons is nie groot aanhangers nie. Dus draai ons hierdie broeke op aan die tv-reeks se Mitch – Dawid Hasselhoff.