JY VERDIEN DIT OU MAAT

Buffelsfontein Vonkproppe

AanbodprysR40

Buffelsfontein Vonkproppe is vuuraanstekers wat gemaak is van 100% natuurlike materiaal. Dit vlam op vir 17 minute om selfs die hardnekkigste hout aan die brand te steek.

Customer Reviews

Based on 2 reviews
100%
(2)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
A
Anoniem
Vonkproppe

Beste gehaalte.

A
Anoniem
Eersteklas!

Hierdie is die beste vuur aanstekers wat ek nog ooit gebruik het! Baie goeie waarde vir geld!

Reviews in Other Languages