JY VERDIEN DIT OU MAAT

Toon tot Kroon stortseep

AanbodprysR95

Buffelsfontein Toon tot Kroon stortseep is gemaak om al die donker holtes tussen jou middelpaadjie en jou groottone silwerskoon te was, sonder om jou baard of enigiets anders uit te droog. Astertjies sal van die oseaan-vars geur hou en manne van al die aandag.

Customer Reviews

Based on 1 review
100%
(1)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
A
Anoniem

Dit is fantasties! Geniet die humor vreeslik!

Reviews in Other Languages