

JY VERDIEN DIT OU MAAT
Krygersrus Geurmiddel

Jy voer elke dag 'n stryd; of dit nou is teen die skroeiende Afrika-son, 'n siedende Suidwester of irrasionele eggenote wat jou nooit'n laaste enetjie wil gun nie.
Jy staan in die eerste linie teenoor stapelgek vouspersone met handsakhondjies wat met die bestuurder wil praat en nors stadsjapies wat altyd 'n pêl het wat dit goedkoper kan doen.
Jy broer, verdien 'n ruskans!
Krygersrus geurmiddel - want 'n man rus op sy heel lekkerste met 'n stuk vleis tussen sy kake.
Bestanddele:
Sout, Kruie, Speserye, Strooisuiker, Dektrose, Mononatriumglutamaat, Knoffel Vlokkies, Mieliemeel

Krygersrus Geurmiddel
AanbodprysR45