Skilpadtepel Jinnetjie - Kaalgatperske 275ml

AanbodprysR125
Grootte: 6 X 275ml

Skilpadtepel “Waar’s my klere” jinnetjie.

Jinnetjie maar dis lekker!

Die naam kom van die Afrikaanse sanger, Adam Tas, se liedjie: Skilpadtepel, wat die naam van 'n plaas is.

Sien skakel hieronder na liedjie:

https://www.youtube.com/watch?v=f54EIMliyXk