Stadstrapper

VerkoopprysR1,070

Beperkte voorraad word gehou op die Trappers.  Trappers werk op bestelling met ‘n produksie tydperk van ±16 werksdae, daarna kan aflewering 5-8 werksdae neem.

*Leer kleur kan verskil teenoor foto kleur.

Bepalings en voorwaardes:

Baie geluk met u splinternuwe paar Buffelsfontein Trappers. Ons is baie trots op die kwaliteit van hierdie handgemaakte, eg Suid-Afrikaanse produk en sal graag wil weet of u tevrede is met die kwaliteit daarvan. Ons stel graag enige foute met u Trappers so gou moontlik reg of vervang die paar. Neem asseblief in ag dat leer natuurlike merke en letsels mag hê en dat ons nie Trappers kan vervang wat as gevolg van gebruik beskadig is nie. U kan enige foute met die Trappers binne vyf dae van aankoop rapporteer by praatmetons@baard-olie.co.za  

Die prosedure vir die terugstuur of vervanging van die produk sal dan aan u gestuur word. 

Baie dankie vir die ondersteuning. 

Die Buffelsfontein span

Grootte:

Slegs beskikbaar in Suid-Afrika

GRATIS VERSENDING OP BESTELLINGS VANAF R2500

E-pos: praatmetons@baard-olie.co.za

Ondersteuningslyn: +27 (63) 697-4042

Vriende Van Buffelsfontein

Veelgestelde Vrae

Deel Produk