Groeiserum

AanbodprysR280

Buffelsfontein Groeiserum is een van die eerste baardserums ter wêreld wat GHK-koperpeptied en hialuroonsuur wat;

•    Jou baard versag, terwyl dit die vel daaronder diep hidreer - sagte baardhare breek moeilik en jou baard word dus vinniger langer
•    Baardjeuk en skilfering verminder deur die vel onder jou baard behoorlik te hidreer
•    Vel-fermheid en ’n gesonder follikel-omgewing ondersteun
•    Wond genesing kan bevorder
•    Anti-inflammatoriese eienskappe het

Vertrou jou DNS, groeiserum doen die res!


Gebruiksaanwysings: 

Smeer die groeiserum oor en binne-in jou baard, een keer per dag, verkieslik na jy gestort het. Maak seker om die vel onder jou baard ook by te kom. 

Vir beste resultate gebruik jou gunsteling Buffelsfontein baard-olie net na jy die groeiserum aangewend het.