JY VERDIEN DIT OU MAAT

Balsak

AanbodprysR985

Die balsak hou belangrike goed veilig. Goed soos Buffelsfontein baard-olie, snorsalf, ‘n tandeborsel en ‘n onderbroek – basies alles wat ‘n man nodig het vir ‘n week se jag.