Bederf Jouself T-hemp

AanbodprysR400
Kleur: Olyfgroen
Grootte: S

Gemaak vir die plaas, die stad en alles tussenin. Die Bederf Jouself T-hemp is van 100% katoen gemaak en het ‘n gemaklike pasvorm. Die materiaal is van hoë gehalte en voel sag op die vel. Of jy nou by die braaivleisvuur staan of oor die naweek ontspan, jy dra ‘n stukkie Buffelsfontein saam met jou.

100% Katoen, gemaklike pasvorm.