Bietjiebeursie

AanbodprysR550

Die Bietjiebeursie neem geen kleingeld nie.  Kan ±4 kaarte neem in die begin en stelselmatig meer soos gebruik.  Note opgevou.

Ekstra produkte in foto is net vir advertensie doeleindes.