Braaibuffel T-hemp

AanbodprysR400
Kleur: Swart
Grootte: S

Gemaak vir die plaas, die stad en alles tussenin. Die Braaibuffel T-hemp is van 100% katoen gemaak en het ‘n gemaklike pasvorm. Die materiaal is van hoë gehalte en voel sag op die vel. Of jy nou by die braaivleisvuur staan of oor die naweek ontspan, jy dra ‘n stukkie Buffelsfontein saam met jou.

100% Katoen, gemaklike pasvorm.