Buffelsfontein Geelmeel

AanbodprysR55
Grootte: 1LB

As daar nou REGTIG pap in jou baard gaan vassit, maak seker dit is van hoë kwaliteit. Buffelsfontein geelmeel is vir jou; die jagter, die roerder, die boskok. So geel soos die môreson en so lekker soos Oktobermaand se geelperskes.