JY VERDIEN DIT OU MAAT

Buffelsfontein Steen 750ml

AanbodprysR100
Grootte: 1 x 750ml

Die druiwe wat gebruik word om hierdie verfrissende Chenin Blanc te maak, word almal vroegoggend met die hand uitgesoek as dit nog redelik koud is. Die druiwe word dan sorgvuldig gesorteer waarna dit gepars word en uiteindelik in vlekvrye staal vate gegis. Die wyn word dan gebottel na 'n gistingsperiode van vier maande.