

JY VERDIEN DIT OU MAAT
Buffelsfontein Wyntjie 250ml

Die druiwe wat gebruik word om hierdie verfrissende Chenin Blanc te maak, word almal vroegoggend met die hand uitgesoek as dit nog redelik koud is. Die druiwe word dan sorgvuldig sorteer waarna dit gepars word en uiteindelik in vlekvrye staal vate gegis. Die wyn word dan gebottel na 'n gistingsperiode van vier maande.

Buffelsfontein Wyntjie 250ml
AanbodprysR225