JY VERDIEN DIT OU MAAT

Buffelsfontein Donderbrulle - Die Koos (UV400)

AanbodprysR200 Gewone prysR420
Spaar R220

Buffelsfontein Donderbrulle bied aan: Die Koos. Hierdie UV400 sonbrille is vernoem na die vername Genl. Koos de la Rey. Ons wil graag dink dat die Leeu van die Wes-Transvaal Buffelsfontein Donderbrulle sou kies as dit tydens die Tweede Vryheidsoorlog beskikbaar was.

Customer Reviews

Based on 1 review
100%
(1)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
A
Anoniem
Die beste as jy Noord kyk

Die Koos werk mooi hy beskerm jou oe in die manier wat a boer vrou jou sou beskerm rerig die moeite werd.

Reviews in Other Languages