


Fênsie Buffel T-hemp

Gemaak vir die plaas, die stad en alles tussenin. Die Fênsie Buffel T-hemp is van 100% katoen gemaak en het ‘n gemaklike pasvorm. Die materiaal is van hoë gehalte en voel sag op die vel. Of jy nou by die braaivleisvuur staan of oor die naweek ontspan, jy dra ‘n stukkie Buffelsfontein saam met jou.
100% Katoen, gemaklike pasvorm.

Fênsie Buffel T-hemp
AanbodprysR400





