



JY VERDIEN DIT OU MAAT
Buffelsfontein Donderbrulle - Die Christiaan (UV400 en Gepolariseer)

Buffelsfontein Donderbrulle bied aan: Die Christiaan. Hierdie gepolariseerde sonbrille is vernoem na die nimlike Genl. Christiaan de Wet. Hy was ‘n skerp klip in die blink gepoetste steweltjies van die oorlogsmisdadiger Herbert Kitchener en ons is mal daaroor. Ons wil graag dink dat Genl de Wet Buffelsfontein Donderbrulle sou kies as dit tydens die Tweede Vryheidsoorlog beskikbaar was.

Buffelsfontein Donderbrulle - Die Christiaan (UV400 en Gepolariseer)
AanbodprysR250
Gewone prysR520