





Die Braaimeester Vadersdagpakket

Vir die man wat tydsaam elke stukkie hout kan pak, geduldig vir die perfekte kole kan wag en dan enige stuk vleis met groot sorg smaaklik kan voorberei. Vir die man vir wie braai geen moeite is nie, maar wat daarna streef om die kuns van braai te vervolmaak.
Bederf jou pa met alles wat 'n Braaimeester benodig.
Die Braaimeester Vadersdagpakket bestaan uit:
- Buffelsfontein Brandewyn in 'n unieke Vadersdag verpakking (750 ml)
- Buffelsfontein Braaikruit (130 g)
- Buffelsfontein Vonkproppe (8 proppe)
- Buffelsfontein Geelmeel (1 lb)
- Buffelsfontein Kyalami Salami-stokkies (30 g)
Ons laai enige plek in Suid-Afrika af. Laat asb. 3-5 werksdae vir aflewering toe.

Die Braaimeester Vadersdagpakket
AanbodprysR500



