




Die Buffelbul Vadersdagpakket

Vir die man wat waardering vir 'n buffel van 'n bederf sal hê. Vir die man wat verstaan dat 'n rowwe bliksem steeds lekker kan ruik en sy bosbaard se rowwe punte kan tem. Vir 'n regte, tog versorgde, man!
Bederf jou pa met hierdie Buffelbul geskenkpak!
Die Buffelbul Vadersdagpakket bestaan uit:
- Buffelsfontein Toon tot Kroon Stortseep (400 ml)
- Buffelsfontein Reukwater: "Slagyster" (100 ml)
- Buffelsfontein Baard-olie in Krygskommissaris-geur (30 ml)
- Kyalami Salami-stokkies (30 g)
Ons laai enige plek in Suid-Afrika af. Laat asb. 3-5 werksdae vir aflewering toe.

Die Buffelbul Vadersdagpakket
AanbodprysR980



