



Die Jagter Vadersdagpakket

Vir die man wat op sy gelukkigste in die goue sonsondergang van die Afrika-jagveld is. Vir hom wat ure agter sy prooi kan aanloop, wat geduldig vir die regte oomblik kan wag en wat nie een keer die teiken mis nie!
Bederf jou pa met dié pakket wat vir die jagter saamgestel is.
Die Jagter Vadersdagpakket bestaan uit:
- Buffelsfontein Brandewyn in 'n unieke Jagbottel verpakking (750 ml)
- Buffelsfontein Beursie van egte leer
- Kyalami Salami-stokkies (30 g)
Ons laai enige plek in Suid-Afrika af. Laat asb. 3-5 werksdae vir aflewering toe.

Die Jagter Vadersdagpakket
AanbodprysR950



